Minimum van 15 jaar se ervaring in groente verbouing op land. Dit behels besproeiing, bemesting, bespuitings, bestuur van aarbeid, ens.
Verkieslik ervaring op wortels, beet, uie, patats, slaai en kool gewasse.
Landbou graad sal van waarde wees of enige graad wat van hulp sal wees vir die bestuur van sy afdeling.
Goeie beplannings vermo en rekenaarvaardigheid.
Mense verhoudinge moet goed wees maar terselfde tyd ook die vermo om die nodigge druk en verandwoordbaarheid op sy span te kan handhaaf. Span speler maar wat streng kan wees.
Die vermo op KPI stelsels te bestuur en te implementeer.
Kennis wat betref verskeie meganieka in die landbou wat gebruik word in die algemeen. Die vermo om planters en grondbewerking toerusting te kan verstel tot die optimum standaard.
Begrotings te bestuur en te verbeter.
Uitstekende kommunikasie vermo.
Passie vir landbou.
Kennis van die installasie van verskeie besproeiing sisteme, drippers, ens.
Nuuskierigge en leergierigge geaardheid. Die persoon moet homself aanhoudend bloot stel aan kennis in die veld en homself so verbeter in sy veld.
Kennis van vrugte verbouing sal voordelig wees.
EPOS CV IN WORD FORMAAT: cvs@agricruitment.co.za
Beskou asseblief u aansoek as onsuksesvol as u nie binne 2 weke gekontak is nie.
POPIA: deur aansoek te doen vir die pos, gee die aansoeker toestemming aan die maatskappy om persoonlike inligting wat gedeel word, te ondersoek en te verwerk.