Ons soek eerlike verantwoordelike hardwerkende persoon en moet voldoen aan die volgende vereistes;
Sober gewoontes
Moet in span verband kan werk met sterk leier eienskappe
Ten minste 5 jaar ondervinding van alle aspekte ln die Aluminium bedryf.
Kode 8 lisensie, moet bereid wees om kode 10 lisensie binne 3 maande te verwerf.
Geen kriminele rekord.
Bereid wees om dwelmvry toets te doen
Bereid wees om lang ure te werk asook Saterdae indien werksomstandighede dit vereis..
Bereid wees om uit te slaap vir kontrakte buite die Skiereiland.
Verkieslik woonagtig in Noordelike voorstede.