Christian Art Distributors vereis die dienste van 'n dinamiese persoon vir die volgende posisie:
Bemarkings en Kommunikasie Assistent
Verantwoordelikhede sluit in:
- Taalversorsing & teksversorging van ‘n verskeidenheid tekste
- Bemarkings- en skakelaktiwiteite
- Skakeling met media en ander belangegroepe
Vereistes:
-’n Honneursgraad in Afrikaans/Joernalistiek
-Rekenaarvaardig in Microsoft-pakket
-Noukeurigheid, kreatiwiteit en kritiese denke is essensieel
-Vorige ondervinding in teksredaksie sal as aanbeveling dien
Indien jy kwalifiseer vir die bogenoemde posisie, e-pos asseblief jou aansoek na cv@christianart.co.za of faks dit na 086 599 8930.
Gebruik asseblief "Bemarkings en Kommunikasie Assistent - Jobin" as verwysing in jou aansoek.