Posted on: 22 July 2024
ID 919701

Business Manager/ Besigheidsbestuurder

Title: Business Manager

Remuneration: R50 000-R75 000 (depending on qualifications and experience)

Company Description

Our valued client boasts twenty-two years of experience as independent energy and water optimization consultants, serving businesses across various sectors. They cater to prestigious blue-chip companies in the Hospitality, Healthcare and Education sectors, as well as smaller entities. Their services assist clients in developing and implementing strategies to enhance operating efficiency, saving costs, and reducing environmental impact through their Sustainable Environmental Management Program (SEMP). Their national operations extend to numerous clients across Africa.

Job Description

We are seeking a dynamic and experienced Business Manager to gradually take over the management of the business from the owners over an 18-month period. The successful candidate will be responsible for the following and more:
  • Overseeing the activities of employees
  • Hiring, training, and evaluating new employees
  • Ensuring the company meets its financial goals
  • Reporting directly to the owners
  • Directing team or group leaders
  • Motivating employees through incentives and positive feedback
  • Developing and implementing budgets
  • Preparing reports for management
  • Ensuring workers have the necessary resources
  • Updating job knowledge through educational opportunities and professional organizations
  • Achieving organizational goals by accepting new responsibilities and exploring opportunities to add value
  • Business development
  • Liaison with top management of customers
  • Presenting training sessions on selected topics for customers
  • Achieving quarterly and annual revenue targets
Qualifications
  • Strong leadership and management skills
  • Excellent organizational and problem-solving abilities
  • Experience in energy efficiency or sustainable practices
  • Knowledge of project management principles and techniques
  • Effective communication skills with clients, team members, and stakeholders
  • Proficient in data analysis and reporting
  • Flexibility and adaptability in a fast-paced environment
  • Degree in Business Administration, Energy Management, Engineering, Sustainability, or a related field
  • Previous managerial experience is preferred
Location and Work Environment:

While the role is primarily based in Pretoria, there is flexibility for some remote work. Since COVID-19, we have adopted a hybrid model with weekly online check-ins and monthly in-person planning meetings. Core work hours are from 09:00 to 15:00. The first three months will involve shadowing the owners to learn all aspects of the business, requiring in-person meetings at least three days per week.

Titel: Besigheidsbestuurder

Vergoeding: R50 000-R75 000 (na gelang van kwalifikasies en ervaring)

Maatskappy Beskrywing

Ons gewaardeerde klint spog met twee-en-twintig jaar ervaring as onafhanklike energie- en water optimerings konsultante, wat besighede oor verskeie sektore bedien. Hulle voorsien aan gesiene maatskappye in die gasvryheid-, gesondheid- en opvoedkundige sektore, sowel as kleiner entiteite. Hul dienste help klinte om strategie te ontwikkel en implementeer om bedryfseffektiwiteit te verbeter, koste te bespaar, en die omgewingsimpak te verminder deur hul Volhoubare Omgewingsbestuursprogram (VOBP). Hul nasionale bedrywighede strek tot talle klinte regoor Afrika.

Posbeskrywing

Ons is opsoek na 'n dinamiese Besigheidsbestuurder om geleidelik die bestuur van die besigheid oor 'n periode van 18 maande oor te neem van die eienaars. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die volgende en meer:
  • Toesig hou oor die aktiwiteite van werknemers
  • Aanstellings, opleiding en evaluering van nuwe werknemers
  • Verseker dat die maatskappy sy finansile doelwitte bereik
  • Direk verslag doen aan die eienaars
  • Die motivering van werknemers deur aansporings en positiewe terugvoer
  • Die ontwikkeling en implementering van begrotings
  • Die opstel van verslae vir bestuur
  • Verseker dat werkers die nodige hulpbronne het
  • Opdateer van werkkennis deur opleidingsgeleenthede en professionele organisasies
  • Die bereiking van organisasie se doelwitte deur nuwe verantwoordelikhede te aanvaar en geleenthede te ondersoek om waarde toe te voeg
  • Besigheidsontwikkeling
  • Skakeling met die topbestuur van klinte
  • Die aanbied van opleidingsessies oor geselekteerde onderwerpe vir klinte
  • Die bereiking van kwartaallikse en jaarlikse inkomsteteikens
Kwalifikasies
  • Sterk leierskap- en bestuursvaardighede
  • Uitstekende organisatoriese en probleemoplossingsvermons
  • Ervaring in energiedoeltreffendheid of volhoubare praktyke
  • Kennis van projekbestuursbeginsels en -tegnieke
  • Effektiewe kommunikasievaardighede met kliente, spanlede en belanghebbendes
  • Vaardig in data-analise en verslagdoening
  • Buigsaamheid en aanpassingsvermo in 'n vinnige omgewing
  • Graad in Besigheidsadministrasie, Energiedoeltreffendheid, Ingenieurswese, Volhoubaarheid, of 'n verwante veld
  • Vorige bestuurservaring sal voordelig wees
Ligging en Werksomgewing: Hoewel die rol hoofsaaklik gebaseer is in Pretoria, is daar buigsaamheid vir 'n mate van afstandswerk. Sedert COVID-19 het ons 'n hibriede model aanvaar met weeklikse aanlyn opvolging en maandelikse persoonlike beplanningsvergaderings. Kernwerkure is van 09:00 tot 15:00. Die eerste drie maande behels navolging van die eienaars om alle aspekte van die besigheid te leer, wat minstens drie dae per week persoonlike kontak sal vereis.

Ontdek jou roeping!
Occupation:
Management, human resources jobs


This job offer is not active at the moment.
Apply for a job
You have already applied to this job position
Save ad
TRANSNET NEW JOB VACANCIES ARE OPEN WHATSAPP 0762659665 TO APPLY
Jobin.co.za