CNC operator pos beskikbaar in George omgewing.
Persoon moet ondervinding he van CNC Late maschinerie, die programering en hoe om die masjien te kan werk.
Kwalifikasies nie 'n vereiste nie, maar wel ondervinding van min 1jr.
Diensaanvaarding: So gou moontlik.
Salaris R7000 + afhangende van ondervinding.