Vakante pos:
Opsoek na groomer In Pretoria
Vereistes - NIE ONDER HANDELBAAR
- Afrikaans spreukend
- Betroubaar
- Ouer as 25
- Jonger as 35
- Moet bestuurs lisensie he
- Hardwerkend
- Moet leiers einskappe he
- Eie inisiatief kan neem
- Bereid wees om te leer
- Bereid wees om vir grooming kurses te gaan
- Netjies
- Geduldig
- Liefde vir diere
- Vriendlik
- Eerlik
- Moet in span kan werk asook op jou eie kan aangaan
Dit is vir n groomer posisie met groei potensiaal.
Dit is NIE n kantoor posisie nie. As jy nie hou van honde hare en nie hou van buite werk nie asb moet nie ons tyd mors nie.
As jy belangstel en aan AL die boonste vereistes vol doen stuur asb CV na littlepuffypaws@gmail.com.