Admin / Finansiele pos
Opsoek na eerlike, hardwerkende dame met baie initiatief en 'n goeie begrip wat onafhanklik kan werk. Moet engergiek wees en bereid wees om te leer.
Vereistes
Finansiële en Admin agtergrond
Akkuraat / Deeglik / Syfers kan werk
Rekenaarvaardig (MS Word, Excel, Outlook, Pastel Xpress14)
Eie vervoer
Dadelik beskikbaar wees
Moet onder druk kan funksioneer
Verantwoordelikhede sal die volgende insluit:
Boekhouwerk (Debiteure) - Pastel
- Volle Debiteure Funksie
Algemene bestuur- Krediteure
Algemene administrasie
Persoonlike assistent vir direkteur
Menslike hulpbronne /Salarisse
Ideale geleentheid om jouself onmisbaar te maak in ons maatskappy met baie groei potensiaal waar jy en jou loopbaan saam met maatskappy kan groei.
MINIMUM VEREISTE: 10 JAAR ONDERVINDING IN SOORTGELYKE POS
Stuur jou C.V na petadawn@gmail.com met verwagte Salaris