Is jy n hardwerkende persoon wat n passie het vir mense? Ons benodig n jong Dame of Man wat ons span kan voltooi as n Junior vloer bestuurder. minimum ondervinding 2 jaar. Moet hardwerkend wees... uitstekende persoonlikheid en moet direk met die publiek kan werk. Moet skofte kan werk (Verieste). Salaris is R6000 per maand. Opleiding word verskaf. Moet in die oosrand area woonagtig wees asook eie vervoer. Indien jy die persoon is stuur jou CV na dremargrove@yahoo.com vir n moontlike onderhoud. (Ref JVB)