Posted on: 22 May 2023
ID 860417

Finansiële Bestuurder

Prefered skills

International Financial Reporting Standards (IFRS), Marble, Afrikaans, Operations Management, Point of Sale (POS) Systems

Job description

FINANSILE BESTUURDER KOEDOESKOP KUNSMIS & AFRIFERT
(Verw.: 23/286)

Die geskikte kandidaat sal aan die Besturende Direkteur van Koedoeskop Kunsmis en Afrifert rapporteer en sal gebaseer wees by OBARO Hoofkantoor in Silverlakes, Pretoria. Daar sal van die kandidaat verwag word om op n gereelde basis na Koedoeskop Kunsmis in Koedoeskop, en Afrifert in Marble Hall te reis en oor te slaap.
 
Verantwoordelikhede:
 
  • Maandelikse voorsienings & joernale;
  • Goedkeuring van daaglikse krediteure betalings, krediteure beheer en rekonsiliasies;
  • BTW rekonsiliasies asook indien van BTW-opgawes;
  • Rekonsiliasies van bank en toepaslike algemene grootboek rekeninge; en
  • Onderhoud van die bateregisters
  • Saamstel van relevante belastingindienings en te hersien om aan alle wetlike vereistes te voldoen;
  • Opstel van maandelikse bestuurstate van verskeie maatskappye;
  • Bestuur van begrotings- en vooruitskattingsprosesse en ontleding van enige afwykings;
  • Maandelikse saamstel van akkurate bestuursverslae, en interpretering daarvan;
  • Samestelling van volledige IFRS finansile jaarstate;
  • Bestuur van eksterne en interne ouditprosesse;
  • Daaglikse kontantbestuur en bestuur van beskikbare fasiliteite;
  • Deurlopende kommunikasie en skakeling met interne en eksterne belanghebbendes;
  • Spesiale ontledings / projekte / ander soos benodig.
 
Vaardighede, Kwalifikasies en Algemene Vereistes:
 
       BCom Finansile graad;
       Bereid wees om gereeld na Koedoeskop en Marble Hall te reis en oor te slaap;
       Afrikaans- en Engelsmagtig wees;
       Vermo om onafhanklik te werk in 'n ho druk en sperdatum georinteerde posisie;
       Vermo om op alle vlakke en met belanghebbendes te skakel;
       Uitstekende kommunikasievaardighede;
       Ho vlak van integriteit en akkuraatheid;
       Sterk kennis van IFRS en belasting;
       Ondervinding in 'n korporatiewe hoofkantoor-omgewing sal 'n bykomende voordeel wees;
       Sterk verslagdoeningservaring;
       Geldige bestuurslisensie met eie vervoer.

Om aansoek te doen vir hierdie pos, besoek asseblief ons webwerf op www.obaro.co.za/careers

Sluitingsdatum: Vrydag , 26 Mei 2023.
 
Occupation:
Farming, forestry, fishing jobs

This job offer is not active at the moment.
Apply for a job
You have already applied to this job position
Save ad
DSV Global Transport And Logistics Now Hiring Inquiries Mr Mthimkhulu (0720957137)
Jobin.co.za

DSV GLOBAL TRANSPORT AND LOGISTICS
Pretoria / Tshwane
Jobin.co.za