Wou jy nog altyd n joernalis wees? Doen nou aansoek vir Media24 se internskapposisie by Kuier.
Doen Aansoek As Jy
- n Tersire kwalifikasie in joernalistiek, Afrikaans of ander relevante kwalifikasie het.
- Nuuskierig is oor die land en sy mense, en in voeling is met wat plaaslik aangaan.
- Gretig is om te leer en groei.
- Dol is oor stories en storievertellery, ongeag die formaat of platform.
- Lief is vir skryf, maar ook in digitale media belangstel.
- Met gemak n video met n slimfoon kan skiet.
- Goeie storievertelvaardighede.
- Die vermo om vinnig, akkuraat en onder druk te werk.
- Die vermo om in n span te werk en opdragte te volg.
- Dryfkrag, energie en basiese awesomeness het.
- Inhoud vir Kuier se sosiale media platforms skep.
- Artikels skryf vir die tydskrif.
- Vir interessante stories op die web rondsnuffel wat ons lesers graag sal wil lees.
- Bou n netwerk van kontakte en hou dit in stand.
Ingevolge Media24 se diensbillikheidsbeleid sal aan geskikte kandidate uit die aangewese groepe voorkeur gegee word.
Sluitingsdatum: 10 November 2023
JOURNALISM INTERNSHIP
Have you always dreamt of working the fast-paced world of journalism? Then nows the time to apply for Media24s internship with Kuier.
Apply If You
- Have a tertiary qualification in journalism, Afrikaans or any other relevant qualification (e.g. media studies).
- Are curious about our country and its people, and are in touch with current events locally.
- Are eager to learn and grow professionally.
- Love stories and storytelling, regardless of format or platform.
- Are a good writer but are also interested in digital media.
- Are adept at shooting video on a smartphone.
- Good storytelling skills.
- The ability to work quickly, accurately and under pressure.
- The ability to work in a team and follow instructions.
- Someone whos driven, energetic and basically awesome.
- Create content for Kuiers social media platforms.
- Write articles for the magazine.
- Search for interesting stories online our readers will enjoy.
- Build and maintain a network of contacts.
Given the employment equity policy of Media24, preference will be given to suitable candidates from the designated groups
Closing date: 10 November 2023