Doen Aansoek As Jy
- n Tersire kwalifikasie in joernalistiek, Afrikaans of ander relevante kwalifikasie het.
- Nuuskierig is oor die wreld en sy mense, en in voeling is met wat plaaslik en internasionaal aangaan.
- Gretig is om te leer en groei.
- Dol is oor stories en storievertellery, ongeag die formaat of platform.
- Soos n droom kan skryf, maar ook in digitale media belangstel.
- Met gemak n video met n slimfoon kan skiet.
- Uitstekende storievertelvaardighede.
- Uitstekende taalvaardighede in Afrikaans.
- Die vermo om vinnig, akkuraat en onder druk te werk.
- Die vermo om n vars invalshoek vir n storie te kry.
- Die vermo om in n span te werk en n redakteur se opdragte te volg.
- Dryfkrag, energie en basiese awesomeness het.
- Stories vir Huisgenoot se digitale platforms skep.
- Doen verslag oor brekende nuus en skryf diepteartikels.
- Vir interessante stories op die web rondsnuffel wat ons lesers graag sal wil lees.
- Help om nuusbriewe saam te stel wat ons lesers sal interesseer.
- Bou n netwerk van kontakte en hou dit in stand.
Ingevolge Media24 se diensbillikheidsbeleid sal aan geskikte kandidate uit die aangewese groepe voorkeur gegee word.
Sluitingsdatum: 2 November 2023
Have you always dreamt of working the fast-paced world of news? Then nows the time to apply for Media24s digital journalism internship with Huisgenoot in their Cape Town office.
Apply If You
- Have a tertiary qualification in journalism, Afrikaans and Dutch or any other relevant qualification (e.g. media studies).
- Are curious about the world and its people, and are in touch with current events both locally and internationally.
- Are eager to learn and grow professionally.
- Love stories and storytelling, regardless of format or platform.
- Are a good writer but are also interested in digital media.
- Are adept at shooting video on a smartphone.
- Excellent storytelling skills.
- Above average Afrikaans language skills.
- The ability to work quickly, accurately and under pressure.
- The ability to find a fresh angle to tell a story.
- The ability to work in a team and follow an editors instructions.
- Someone whos driven, energetic and basically awesome.
- Create content for Huisgenoots digital platform.
- Report on breaking news as well as writing in-depth articles.
- Search for interesting stories online our readers will enjoy.
- Help compile newsletters our readers will find interesting.
- Build and maintain a network of contacts.
Given the employment equity policy of Media24, preference will be given to suitable candidates from the designated groups
Closing date: 2 November 2023