AANDAG ALLE WERKSOEKERS!!!
Prokureurs in Centurion het verskeie poste beskikbaar in Kantoor Administrasie en Dames Skuldinvordering.
Begin vandag 'n suksesvolle loopbaan in die regspraktyk.
Vereistes:
~ Afrikaans en Engels
~ Matriek sertifikaat
~ Goeie kommunikasie vaardighede
~ Rekenaarvaardig (admin pos)
As jy gemotiveerd en hardwerkend is, stuur gerus jou CV na cv@lawmail.co.za of faks na 086 519 0786.
(Spesifiseer die pos waarvoor u aansoek doen)