Die kandidaat moet kan hou by spertye, het n keurige gebruik van Afrikaans onder die knie en kan onder druk werk. Die kandidaat moet gemaklik wees met die digitale werksomgewing. Die redaksie werk op sekere Sondae asook n kantoorure op sekere dae, soos verlang. Die kandidaat sal ten nouste saamwerk met die nasionale kunsredakteur en streeknuusredakteurs.
Minimum Vereistes
- Relevante tersire kwalifikasie in joernalistiek of mediastudies;
- Ten minste twee jaar se ondervinding in n redaksionele nuusomgewing;
- Goed ontwikkelde skryf- en redigeervermo in die vereiste taal; verkieslik Eidos Media, en enige inhoudbestuurstelsel (CMS)- en soekenjin (SEO)-kennis; en
- Vaardigheid in relevante rekenaartoepassingspakkette.
- Vermo om onder druk te kan werk en streng spertye na te kom;
- Kreatief en innoverend wees;
- Uitstekende skriftelike en verbale kommunikasievaardighede in die vereiste taal;
- Sterk interpersoonlike vaardighede;
- Uitstekende aandag aan detail;
- Uitstekende joernalistieke vaardighede;
- n Skerp sin vir nuus en belangstelling in die kunste; en
- Moet in n span kan saamwerk.
- Die skryf van daaglikse nuusartikels en resensies;
- Die byhou van n dagboek en om op die hoogte te bly van gebeure in die veld van kuns en vermaak;
- Kunstefeeste en geleenthede bywoon en onder druk kan verslag doen; en
- Naweke en oortyd kan werk.
Given the employment equity policy of Media24, preference will be given to suitable candidates from the designated groups.