Posted on: 17 July 2023
ID 871282

Credit Manager

Die suksesvolle kandidaat sal aan die Krediet Risiko Bestuurder rapporteer.
Verantwoordelikhede:
Kredietrisikobestuur wat voorbereiding, assessering, landbou-ekonomiese ontleding, evaluering
en seleksie van aansoeke binne goedkeuringsmandate insluit;
Om finansile inligting van die klint te ontleed in ooreenstemming met die kredietbeleid om die
kredietaansoeke vir die kredietkomitee voor te berei;
Om alle kredietkomitee-aansoeke voor te berei met voorstelle en aanbevelings
rakendeKredietaansoeke;
Deurlopende kommunikasie en skakeling met eksterne klinte (Takke, klinte, verskaffers,
verkopers, ens.);
Nagaan van finansile state, bestuurstate, kontantvloeiprojeksies, sekuriteite, debiteure en
krediteure;
Skakeling met die Regs- en Invorderingsafdeling asook die bestuur van horisikoklinte ten
einde te verseker dat die persentasie slegte skuld binne die bestuursmaatskappy se riglyne is;
Verskaf ondersteuning in die bestuur van inligtingstelsels om klintedienslewering te bevorder;
Ontwikkeling van nuwe finansieringsprodukte;
Tydige hantering en afhandeling van aansoeke om klinte tevredenheid te verseker;
Om te help met die ontwikkeling, implementering en instandhouding van alle relevante beleide
en prosedures vir die departement;
Omvattende kennis van die Nasionale Kredietwet en voldoening aan regulatoriese wetgewing.
Die handhawing van kundige kennis oor toepaslike wetswysigings, beste praktyke in die bedryf
en die verskaffing van van proaktiewe advies en oplossings aan relevante belanghebbendes;
Groei van bestaande en nuwe debiteure boek binne die begrotings riglyne en risiko profiel van
die maatskappy deur geleenthede te identifiseer waar produkreekse aan klinte uitgebrei kan
word.
Vaardighede, Kwalifikasies en Algemene Vereistes:
Graad 12 kwalifikasie;
Afrikaans- en Engelsmagtig;
Toepaslike BCom kwalifikasie met landbou en finansile agtergrond sal voorkeur geniet;
2 Jaar ondervinding in krediet risikobestuur, verkieslik in die landbousektor;
Rekenaarvaardig en kennis van die MS Office pakket; en
Uitstekende kommunikasievaardighede asook goeie menseverhoudinge.
Om aansoek te doen vir hierdie pos, besoek asseblief ons webwerf op www.obaro.co.za/careers
Sluitingsdatum: Dinsdag, 18 Julie 2023.
Die aanstelling sal gedoen word in ooreenstemming met OBARO se Gelyke Indiensnemingsplan.
Occupation:
Farming, forestry, fishing jobs


This job offer is not active at the moment.
Apply for a job
You have already applied to this job position
Save ad
Black Rock Mine Jobs

Black Rock Mine Jobs

BLACK ROCK MINE
Kuruman
Jobin.co.za
Black Rock MAINTENANCE Jobs

Black Rock MAINTENANCE Jobs

Black Rock Mine
Kuruman
Jobin.co.za
Black Rock Mine Jobs-Kuruman

Black Rock Mine Jobs-Kuruman

BLACK ROCK MINE
Kuruman
Jobin.co.za
Dihlabeng hospital jobs available

Dihlabeng hospital jobs available

Dihlabeng hospital
Bethlehem
Jobin.co.za
EVANDER GOLD MINE JOBS AVAILABLE

EVANDER GOLD MINE JOBS AVAILABLE

EVANDER GOLD MINE
Secunda
Jobin.co.za
BAKUBUNG PLATINUM MINE JOBS AVAILABLE

BAKUBUNG PLATINUM MINE JOBS AVAILABLE

BAKUBUNG PLATINUM MINE
Rustenburg
Jobin.co.za
Phekolong hospital jobs available

Phekolong hospital jobs available

PHEKOLONG HOSPITAL
Bethlehem
Jobin.co.za
General Workers

General Workers

Hulamin
Pietermaritzburg
Jobin.co.za