Skoolverlaters ouderdom 16 tot 19 kan aansoek doen. Tydens eerste jaar ontvang die kandidaat gratis Landbou opleiding met gratis privaat losies ter waarde van R3000. Skape, beeste en varke asook voer vervaardiging met voerkraleword ingesluit in die praktiese opleiding op die plaas te Potchefstroom. Die opleiding sluit ook in om 'n besigheid te kan bestuur. Geen salaris in eerste jaar en daarna kan kandidate moontlik in poste as Bestuurder aangestel word indien so kandidaat suksesvol is. Minimum ouderdom vir Bestuurders is 21 jaar. Bestuurders word met kontrakte aangestel. As kandidate nie tevrede is met die omstandighede nie mag hulle enige tyd deelname staak en die plaas verlaat.
Moenie probeer bel nie want daar is nie voltydse personeel wat kan antwoord nie. Stuur jou CV met afskrif van ID na deon@stigting.co.za