Hoofdoel van die pos
Netwerk24 is op soek na n sakeverslaggewers met 2-4 jaar ervaring in die joernalistiek om deel te word van n klein span sakeverslaggewers wat oor die ekonomie, maatskappynuus, landbousake, persoonlike geldsake en staatsondernemings skryf. Die persoon moet veelsydig wees. Ervaring in digitale joernalistiek sal tot voordeel van die kandidaat strek. Standaardvereistes soos dat daar soms op vakansiedae en Sondae gewerk moet word, geld.
Main purpose of the job
Netwerk24 is looking for a reporter with at least 2-4 years journalism experience to join a small team of business journalists who cover the economy, company news, agricultural business, personal finance and state-owned enterprises. The person must be versatile and must be interested in all economic and business news. Experience in digital journalism will be advantageous. Standard requirements apply, including the need to work on public holidays or Sundays from time to time.
Pligte
- Identifiseer en skryf van sakenuusberigte.
- Identifiseer eksklusiewe stories en berig daaroor.
- Doen verslag oor brekende nuus.
- Hou 'n netwerk van kontakte in stand.
- Bedryf van tyd tot tyd Netwerk24 se sake-landingsblad
- Identify and write business news stories.
- Identify exclusive stories and report on it.
- Report on breaking news.
- Maintain a contact network.
- Run Netwerk24s business landing page from time to time.
- Die vermo om met gemak in 'n digitale, multiplatform-omgewing te werk.
- Die vermo om in n span te kan werk.
- In besit wees van n reeds uitgebreide netwerk van kontakte.
- Beskik oor n goeie nuussin en begrip van die lesers vir wie jy skryf.
- n Passie vir joernalistiek.
- Uitstekende taalvaardighede in Afrikaans.
- The ability to work comfortably in a digital, multi-platform environment.
- The ability to work well in a team.
- Have a wide network of contacts.
- Have a good sense of news and understanding of your readers.
- A passion for journalism.
- Excellent Afrikaans language skills.
- n Toepaslike tersire kwalifikasie.
- n Geldige rybewys.
- Bewese ervaring as 'n verslaggewer.
- A relevant tertiary qualification.
- A valid driver's licence.
- Proven experience as a reporter.
Ingevolge Media24 se diensbillikheidsbeleid sal aan geskikte kandidate uit die aangewese groepe voorkeur gegee word.