Posted on: 19 October 2021
ID 530510

Sales consultants

Hoë inkomste, verwysings gebaseerde verkope.

Ons maatskapy wat al in operasie is vir die laaste 27 jaar, is opsoek na gedrewe, professionele verkoops konsultante om by ons dinamiese en groeiende span aan te sluit.

Ons het twee divisies, skoonheid en kosmetiese verkope, of assuransie verkope.

Ons doen geen “cold-calling” nie, en ons verkoop slegs aan kliënte wat na ons verwys is en alreeds gekontak is deur een van ons departemente.

Ons teikens is baie haalbaar teen 6 per dag (na opleiding)

Ons maatskappy bied onbeperkte kommissie bo-op ‘n klein basiese salaris, en ons het geen “claw-backs” op kommissie nie.

Ons top 30 verdien oor ‘n R100-000-00 per maand en die gemiddeld vir all konsultante is huidiglik so R30 000-00 per maand.

Ons opleidings periode hardloop vir twaalf weke en kosultante kan tussen R2000-00 to R7500-00 per week behaal, natuurlik gebaseer op behaling van teikens. (Onbeperkte Kommissie geld gedurende die opleidings periode ook).

Occupation:
officebound sales consultants
Sales jobs
More details
Salary:
3500 R per month
Contract type:
Full-time


This job offer is not active at the moment.
Apply for a job
You have already applied to this job position
Save ad
MATRICULATE HOLDERS NEEDED NO EXPERIENCE REQUIRED

MATRICULATE HOLDERS NEEDED NO EXPERIENCE REQUIRED

KE MARKETING
Pretoria / Tshwane
BUSINESS CONSULTANT

BUSINESS CONSULTANT

Law for All
North Suburbs
Financial sales advisor

Financial sales advisor

Metropolitan
Cape Winelands
Bus Hostess Wanted Urgently

Bus Hostess Wanted Urgently

Witsridge Group
East Rand
Just Finished School University No Experience APPLY NOW

Just Finished School University No Experience APPLY NOW

Real Promotions Durban
Durban City
Litigation Secretary

Litigation Secretary

Legally The Best
Sandton