Bouer wat deeglike ondervinding het in
- Algemene bouwerk
- Pleisterwerk
- Skim van mure
- Betonwerk
- Plaveisel
- Goeie kommunikasie met kliënte.
Vereistes:
- Vlot in Afrikaans & Engels
- Geen kriminele rekord nie
- Nie roker
- Geldige lisensie
NB: Net CV's per e-pos sal oorweeg word.
Stuur CV met verwysings & 'n afskrif van 'n geldige bestuurslisensie na durbanvilledriver@gmail.com.