FONDSINSAMELING/CANSA – TELE BEMARKING
Die kankervereeniging van Suid Afrika is opsoek na tweetalig (Afrikaans en Engels) magtig lojale, hardwerkende, positiewe, en gemotiveerde kandidate wat passievol is om onmiddelik te begin. Jy kontak kliente om n maandelikse bydrae aan die Kankervereeniging van SA te maak, ter ondersteuning vir die geveg teen kanker. Leidrade word deur CANSA self verskaf. Die Call centre is gelee in Montana, Pretoria.